RO­ME­RI­GE HOEN­DER-ENPITMIELIESOP

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE

3 op­ge­sny­de hoen­der­fi­let­te 2 eet­le­pels bot­ter 1 me­di­um-groot­te ui, ge­kap 2 me­di­um-groot­te wor­tels, fyn ge­ras­per 3 eet­le­pels sel­de­ry, fyn­ge­kap 1 pak­kie dik groen­tesop­poei­er 1 pak­kie dik witui­e­sop­poei­er 1 pak­kie sam­pi­oen­room­s­op 2 kop­pies wa­ter teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur 1 blik­kie room-pit­mie­lies 1 kop­pie vars room 1 kop­pie kook­wa­ter Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak

ME­TO­DE

Meng die 3 pak­kies sop met 2 kop­pies wa­ter so­dat dit deeg­lik deur­ge­roer is en daar geen klon­te is nie. Smoor uie lig­gies in die bot­ter tot sag. Voeg nou die wor­tels en sel­de­ry by en so­teer vir 2 – 3 min. Voeg die hoen­der­stuk­kies by en braai lig­gies. Voeg die kop­pie kook­wa­ter by en prut vir 15 – 20 mi­nu­te. Roer die sop­meng­sel by en prut vir nog 10 min tot lek­ker dik. Voeg die pit­mie­lies en room by en prut nog 5 mi­nu­te. Geur met sout en pe­per in­dien no­dig. Be­dien warm met lek­ker vars ge­bak­te brood.

RO­ME­RI­GE HOEN­DER- EN-PITMIELIESOP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.