HOEN­DER IN ’N TAAI SO­JA-EN-GEMMERSOUS

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE

12 hoen­der­boud­jies of keu­se van hoen­der­por­sies, vel ver­wy­der ½ kop­pie so­ja­sous ½ kop­pie kook­wa­ter ¼ kop­pie sui­ker ¼ kop­pie gou­e­stroop 3 eet­le­pels ge­ras­per­de gem­mer 'n Knip­pie sout in­dien no­dig

ME­TO­DE

Kook die hoen­der­por­sies in ’n klein bie­tjie kook­wa­ter (wa­ter moet net die bo­dem van die pot be­dek). Strooi ’n knip­pie sout oor die hoen­der. Meng die so­ja­sous, sui­ker, gou­e­stroop en gem­mer met die kwart kop­pie kook­wa­ter. Gooi die meng­sel oor die hoen­der­por­sies in die pot en bring tot kook­punt. Kook die hoen­der in die stroop vir so­wat 20 – 25 mi­nu­te. Die stroop moet nou lek­ker“taai”kook. Draai die hoen­der ge­reeld om so­dat dit heel­te­mal be­dek is. Be­dien met slaai. Dit werk ook goed op ’n par­ty­tjie-plat­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.