OONDGEROOSTERDE FRIK­KA­DEL­LE MET RO­ME­RI­GE UIESOUS

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE Vir die kas­se­rol

500g bees­min­ce ½ kop­pie brood­krum­mels 1 tee­le­pel sout ½ tee­le­pel pe­per ¼ tee­le­pel fyn kol­jan­der ¼ tee­le­pel fyn ko­myn (jeera) 2 eet­le­pels ge­kap­te pie­ter­sie­lie 1 pak­kie bruin uie sop poei­er 1 kop­pie room ½ kop­pie melk Ek­stra ge­kap­te pie­ter­sie­lie vir gar­ne­ring

ME­TO­DE

Meng die min­ce, ½ kop­pie room, brood­krum­mels, sout, pe­per, kol­jan­der, ko­myn en pie­ter­sie­lie goed saam. Rol in gholf­bal­groot­te frik­ka­del­le. Pak die frik­ka­del­le in ’n ge­smeer­de oond­vas­te bak. Bak in ’n voor­ver­hit­te oond by 200°C vir 30 mi­nu­te. Meng die sop­poei­er, an­der helf­te van die room en melk saam tot glad. Ver­hit oor ma­ti­ge hit­te in ’n klein pot­jie. Roer voort­du­rend tot­dat die sous ver­dik. Giet die sous oor die frik­ka­del­le so­dra dit uit die oond kom. Be­dien met mash en groen­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.