SA­MAN­THA LIEDEMAN

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Sa­man­tha het d­rie jaar ge­le­de vir Kui­er be­gin kook as deel van ons Huis­kos-af­de­ling en sy het haar gou ge­ves­tig as deel van ons kook­span.“Al­les het be­gin met ’n kook­ses­sie in die toets­kom­buis. Se­der­tien het so baie van my kos­dro­me waar ge­word. Dis nou ’n maan­de­lik­se sto­rie, wat ek vrees­lik ge­niet. Die lek­ker­ste deel hier­van is die shoot dae, waar ons skep, proe en som­mer lek­ker saam­kui­er. Ek ge­niet die rush van druk om tot 20 re­sep­te in een dag te kook en te shoot,”sê Sa­man­tha. Sy het in­tus­sen die on­der­wys fi­naal vaar­wel ge­roe­pe nis vol­tyds te­rug in die pri­vaat­sek­tor as as­sis­tent-re­ken­mees­ter .“Tus­sen vol­tyds werk, my ge­sin en Kui­er is my le­we vol, maar ek sal dit nie vir een oom­blik an­ders wil hê nie. Ek leef my droom en pas­sie en ge­niet dit ten vol­le,”sê sy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.