UIE-DHAL­TJIES

Kuier - - IN DIE KOM­BUIS -

Ge­noeg vir 4 – 6 BE­STAND­DE­LE

1 kop­pie ke­ker­ert­jie-meel (chick pea/ cha­na flour) 1 eet­le­pel koek­meel 1 tee­le­pel bak­poei­er ½ tee­le­pel grof­ge­maal­de kol­jan­der ½ tee­le­pel grof­ge­maal­de ko­myn (jeera) ½ tee­le­pel ris­sie­vlok­kies 1 tee­le­pel sout 1 ei­er 1 me­di­um-groot­te ui in dun rin­ge­tjies ge­sny 1 kop­pie ge­kap­te spi­na­sie Hand vol vars­ge­kap­te kol­jan­der Ge­noeg wa­ter om 'n skep­ba­re be­slag te vorm O­lie vir diep­braai

ME­TO­DE

Meng al die be­stand­de­le saam tot glad. S­kep le­pels­vol van die be­slag in die warm o­lie en diep­braai oor ma­ti­ge hit­te tot goud­bruin en deur­gaar. In­dien die o­lie te warm is, sal dit bruin bak, maar nog rou bin­ne-in wees. Be­dien saam met soet­ris­sie­sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.