styl

Se­ke­re be­ken­des se styl is so tyd­loos dat hul­le ons nog lank gaan in­spi­reer. Ge­bruik dié fashi­o­nis­tas se be­kend­ste looks om jou eie klas­sie­ke stem­pel af te druk, en moe­nie bang wees om te mix en ma­tch nie! DEUR la­vern maar­man

Kuier - - MODE -

Ja­c­que­li­ne Ken­ne­dy O­nas­sis (28 Ju­lie 1929 –19 Mei 1994) het be­kend ge­word as die A­me­ri­kaan­se pre­si­dents­vrou van John F. Ken­ne­dy (1961–1963). Haar mo­de­keu­ses het al­tyd op­slae ge­maak en sy het die mo­de­pas vir die he­le na­sie aan­ge­gee. Haar styl kan as def­tig-ge­mak­lik be­skryf word. Sy sal vir haar sui­tes en oor­groot son­bril ont­hou word. Haar styl werk vir lang, at­le­tie­se fi­gu­re.

1. Blom-rok, R129,99, Jet. 2. Hals­snoer en oor­bel­le, R129,99, Mi­la­dys. 3. Jas, R449,95, Ac­ker­mans. 4. For­me­le broek, R299, Wool­wort­hs. 5. Hor­lo­sie, R299,95, Wool­wort­hs. 6. Hand­skoe­ne, R79, MRP. 7. Beur­sie, R79,99, MRP. 8. Fur-baad­jie, R359,99, MRP. 9. Swart skoe­ne, R70, MRP. 10. Hak­skoe­ne, R179,99, MRP. 11. Hand­sak, R169,99, Ac­ker­mans. 12. Son­bril, R99, Wool­wort­hs. 13. Arm­band, R59, Jet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.