HET JY GE­WEET MANLIEF KAN LY AAN “MANO-PAUSE” OF ANDROPOUSE?

Kuier - - GESONDHEID -

Dit is die man­li­ke weer­ga­we van me­no­pou­se – wan­neer tes­tos­te­roon­vlak­ke en sperm­pro­duk­sie ge­lei­de­lik af­neem. Die pro­ses vind baie sta­di­ger plaas as by vroue. Tes­tos­te­roon is die hor­moon wat spier­mas­sa, lig­gaams­ha­re en diep stem­me in mans be­ïn­vloed. Wan­neer dit be­gin af­neem, kan fi­sie­ke én siel­kun­di­ge simp­to­me er­vaar word. Moont­li­ke simp­to­me sluit in: Lae li­bi­do Hot flus­hes Ge­ïr­ri­teerd­heid, bui­e­rig­heid en de­pres­sie E­rek­tie­le dis­funk­sie Moeg­heid Ver­lies van spier­mas­sa en toe­na­me in lig­gaams­vet

Toe­ne­men­de ri­si­ko vir os­te­o­po­ro­se en kar­di­o­vas­ku­lê­re pro­ble­me

Moe­dig jou man aan om meer te oe­fen, min­der te stres en be­ter te eet.

On­ge­veer 30% van mans in hul 50’s sal an­dro­pou­se­simp­to­me er­vaar, vol­gens www.man­na­plus.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.