Bly po­si­tief

Kuier - - GESONDHEID -

Niks van hier­die simp­to­me klink lek­ker nie, maar jy moe­nie die po­si­tie­we kant van me­no­pou­se ver­geet nie!

Jy hoef nooit weer te suk­kel met maan­de­lik­se kram­pe, vreem­de cra­vings of“sa­ni­tê­re on­ge­luk­kies”wat maak dat jy ag­ter­uit moet loop met jou trui om jou heu­pe vas­ge­bind nie.

Die ge­heim wat nie­mand jou ver­tel nie, is dat hier­die die spran­ke­len­de, pas­sie­vol­ste ja­re van jou le­we kan wees nie. Jy kan nou net jou­self wees. Kyk maar vir O­prah en S­ha­leen-Sur­tie Ri­chards – daar is ’n re­de hoe­kom hul­le sê 50 is die nu­we 30!

Dr. No­vi­ko­va se ad­vies is om ’n po­si­tie­we le­wens­uit­kyk te hê oor dié nu­we fa­se in jou le­we en dit te pro­beer ge­niet. Jy kan uit­sien na die res van jou le­we son­der maand­ston­de, on­ge­wens­te swan­ger­skap­pe en voor­be­hoed­mid­dels. Dis nou jóú tyd! * Skuil­naam

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.