wen­ke wat werk

Kuier - - GESONDHEID -

Neem twee mi­nu­te el­ke dag om net a­sem te haal. Kry ’n rus­ti­ge plek­kie waar jy net weer jou ba­lans kan vind.

Eet ge­reeld – as jy maal­tye oor­slaan, is dit moei­lik om al­les wat jy no­dig het in te kry en jou i­de­a­le ge­wig te be­hou.

Pro­beer om min­der ver­werk­te kool­hi­dra­te in te neem. Eet meer pro­te­ïe­ne, groen­te, ge­son­de vet­te, ve­sel en vrug­te. Maak se­ker jy kry ge­noeg o­me­ga 3, es­sen­si­ë­le vet­su­re, kal­si­um en vi­ta­mie­ne in.

Drink baie wa­ter. Hou ’n o­gie oor jou sti­mu­lan­te, soos ka­fe­ïen (net 3 tot 4 kop­pies tee of kof­fie per dag). Be­perk jou al­ko­ho­l­in­na­me tot min­der as 14 een­he­de per week en moe­nie rook nie.

Doen ge­reeld oe­fe­ning soos stap, dans of fiets­ry. Mik na 30 mi­nu­te per dag. Dit sal help om jou ge­sond te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.