Gaan ’n ro­bot jou werk steel?

Kuier - - WERKPLEK -

Teen 2020 gaan die mens­dom on­ge­veer 5 mil­joen wer­ke ver­loor. Dit be­te­ken oor 3 jaar kan die ont­vangs­klerk in jou kan­toor deur ’n ro­bot ver­vang word . . . Ad­mi­nis­tra­sie-po­si­sies is die eer­ste pos­te wat deur ro­bot­te ge­vul gaan word. Na­vor­sers voor­spel dat 90% van alle nuus bin­ne die vol­gen­de 15 jaar deur ma­sjie­ne ge­ge­ne­reer gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.