Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Wie is in 2017 aan­ge­stel as af­rig­ter van Ba­fa­na Ba­fa­na? 2. Wat­ter TV-kook­kom­pe­ti­sie het die 13-ja­ri­ge Ed­win T­heron van Wor­ces­ter ge­wen? 3. Vol­tooi die ge­seg­de: “Die____ is al­tyd groe­ner aan die an­der kant van die draad.” 4. Wat­ter deel van die lig­gaam is ook be­kend as ’n “kom­ha­ler­tjie”? a) Voor­vin­ger b) Tong c) A­dam­s­ap­pel

5. In wat­ter wê­reld­stad is die be­ken­de Lords-krie­ket­veld?

6. Wat­ter pro­vin­si­a­le hoof­stad se naam be­te­ken“P­lek van klip­pe”?

7. Aan wat­ter o­se­aan lê die stad Oos-Lon­den?

8. Wat­ter stad in Suid-A­fri­ka was eers be­kend as Fort F­re­de­rick?

9. Wat is die noem­naam van Prins Wil­li­am se skoon­sus­ter, wat in Mei ge­troud is met Ja­mes Mat­thews?

10. Wat­ter Oos­ter­se ge­veg­kuns se naam be­te­ken“leë hand”?

11. Wat­ter gas neem plan­te hoof­saak­lik deur die dag op?

12. Waar of vals: Daar is al­te­saam 21 kol­le­tjies op ’n dob­bel­steen.

13. Wat­ter san­ge­res wat ’n Ghoe­ma ge­wen het, sing die tref­fer­lied­jie “My Ver­haal”?

14. Wat­ter ak­teur wat Ja­mes Bond ge­speel het, is in Mei 2017 oor­le­de?

15. Van wat­ter land is Mi­ke Pen­ce die ad­junk­pre­si­dent?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.