Maak jou vleis só gaar

Kuier - - Promosie -

Mo­der­ne vark­vleis moet glad nie te gaar ge­maak word wan­neer dit in die oond of op die roos­ter ge­braai word nie. Die vark­vleis wat ons van­dag kry, is van wê­reld­ge­hal­te – puik kwa­li­teit met ’n waar­borg van top-ge­hal­te. Maak dit net-net gaar, so­dat die bin­ne­kant van die vark­vleis nog sag en sap­pig is, en ’n wit of lig­grys kleur het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.