Waar kom braai van­daan?

Kuier - - Mode -

Daar word ge­glo dat die K­hoi- en San­be­vol­kings baie lank ge­le­de die eer­ste men­se in Suid-A­fri­ka was wat‘‘ge­braai’’ het. Die sto­rie is dat ’n kraal met bees­te glo een­dag aan die brand ge­slaan het. Die man­ne wou eers van die kar­kas­se ont­slae raak, maar een van hul­le be­sef toe die vleis ruik eint­lik lek­ker en eet daar­aan. Dit was toe so heer­lik dat al­mal be­sluit het om hul­le vleis te braai in plaas daar­van om dit te droog. Of hier­die sto­rie feit of fik­sie is, weet ons nie, maar om te braai, is hier om te bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.