Ant­woor­de ge­gee

Kuier - - Wenke -

Om jou ys­kas vars en reuk­vry te hou, plaas ’n bak­kie met va­nil­la es­sen­ce in die mid­del van die rak. Dit werk reg­tig soos ’n bom. ELIZE RUSSEL, NIGEL Kof­fie­bo­ne ab­sor­beer reu­ke. Plaas vars­ge­maal­de kof­fie­bo­ne op ’n bord­jie in jou ys­kas om ont­slae te raak van sleg­te reu­ke. DOROTHY FABER, KUILSRIVIER Haal al jou oond­rak­ke uit. Meng ’n hal­we kop­pie koek­so­da met ’n paar eet­le­pels wa­ter om ’n pas­ta te maak. Vee dan die meng­sel oor jou oond, maar moe­nie op die e­le­ment smeer. Los dit oor­nag. Vee skoon met ’n klam lap. Spuit nou ’n bie­tjie a­syn met ’n spray bott­le en vee weer af. ASHLEY JAARS, PORT ELIZABETH I­de­aal moet jy da­de­lik pa­pier­hand­doek op ’n na­el­lak­vlek sit. Jy kan pro­beer om die a­rea ver­sig­tig met nail­po­lish re­mo­ver te spons. Spoel dan af met wa­ter. Her­haal tot die vlek weg is en was dan met was­poei­er. MARTHA BRUINERS, DURBANVILLE As jou bruin­sui­ker ge­klont het, kan jy pro­beer om dit bruik­baar te maak deur ’n stuk brood daar­by te stoor oor­nag. Ap­pel­sky­we sal ook werk. An­der­sins kan jy jou sui­ker in ’n bak­kie sit met pa­pier­hand­doek bo-oor. Sit dit in die mi­kro­golf­oond vir 20 se­kon­des – nie te lank nie, an­ders gaan dit smelt. LIZELLE ADAMS, SOMERSET-WES Sit jou bruin­sui­ker in ’n lug­dig­te hou­er of Zi­ploc- sak, dit sal nie hard word nie. MELANIE LE GRANGE, BARBERTON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.