Wenke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Ek soek as­se­blief ’n wenk. My rok het kook­o­lie op. Hoe kan ek dit weg­vat? Dis my fa­ve rok.

Ek soek ’n wenk vir ge­du­ri­ge moeg­heid as­se­blief.

Ons kar se dashbo­ard is al­tyd stow­we­rig. E­ni­ge raad?

Is daar ’n ma­nier om jou melk lan­ger te laat hou voor­dat dit suur word?

Ek suk­kel vrees­lik met kee­lin­fek­sie. Het e­nig­ie­mand ’n wenk of doe­pa?

Ek is soek raad vir blaas­in­fek­sies – hoe kan ek dit ver­my en hoe kan ek dit som­mer tuis be­han­del?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.