Kuier

MELKTERTJI­ES

Lewer so ’n bietjie meer as 1 liter

-

BESTANDDEL­E

1 x 375 ml bottel vodka 2 x 395 g blikkies kondensmel­k ½ x 380 g blikkie ingedampte melk Fyn kaneel om te sprinkel

METODE

Klits die vodka, kondensmel­k en ingedampte melk saam en giet in ’n glasbottel. Laat minstens ’n dag lank in die yskas staan voordat jy dit gebruik. Skink in klein glasies en sprinkel ’n bietjie kaneel bo-op.

WENK:

Wees versigtig – dit het baie skop en is glad nie bedoel vir kinders onder 18 nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa