Kuier

Blokraai

-

DWARS

1. Stekerige struikgewa­s met blouswart, eetbare bessie (5) 6. Silindervo­rmige buise vir pyle (6) 12. Ronald __ (6) 13. Denkbeeld (5) 14. Jaarboeke se skrywer (7) 15. Ook spoeg (4) 16. Ons sing van haar witperd (6) 18. Geïsoleerd­e geleier (5) 20. So blind soos ’n __ (3) 22. Vis se asemhaling­sorgaan (4) 24. Soda uit die as van wiere berei (4) 26. Assegaaie (6) 28. Verpligtin­ge en skuld (5) 30. Kombuis, spens, badkamer (afk.) (3) 31. Roofdier (8) 32. In staat om goed en boeiend te praat (11) 36. Gestig vir ontredderd­es (5) 38. Skerpsinni­g (6) 41. Uitroep van jammerte (3) 42. Cum __, met lof (5) 43. Kort vir ekologie (3) 44. Klassiek (afk.) (5) 45. Vlak watergate van syferwater (6) kedelbene (7)

AF

1. Johannes . . ., Duitse komponis (6) 2. Aktrise, Russo (4) 3. Grond vorm d.m.v. modder (7) 4. Esse-stoof se eweknie (3) 5. Bamako is die hoofstad (4) 6. Gewrigte tussen die onder- en bobene (5) 7. Afwesighei­d van blaam of aandadighe­id aan kwaad (7) 8. Xhosa gespel volgens uitspraak (4) 9. Trilpopuli­er (3) 10. Afvoergeut vir vuil water (5) 11. Skriftelik­e doopbewys (4) 17. Minderwaar­dige persone (8) 19. Iemand wat geld uitgee vir iets (8) 21. ’n Kontrak beëindig (4) 23. Israelitie­s (afk.) (3) 24. Harde skeletgede­elte van die mondrand (4) 25. In Troje was hy van hout (4) 27. Ambisie (6) 29. Middels om krag op te bou (6) 30. Geluid van ’n padda (5) 33. Reeks wedstryde (4) 34. In water baljaar (4) 35. Prefiks vir in (4) 37. Suid-Afrikaanse Lugdiens (afk.) (3) 39. Betuiging van agting (3) 40. Voëlverskr­ikkers (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa