Bernette 44
Die Bernette 44 bied ’n wye reeks praktiese funksies wat jou omkapwerk sal vergemaklik. Die steekpakket sluit 15 steke in. Fyn steekverstellings kan maklik gedoen word en die kleur-gekodeerde bedradingsvolgorde verseker maklike gebruik. Kontak BERNINA vir meer inligting by 011 726 1800 of marketing@ berninasa.com.