Leer oor die ont­wik­ke­ling van ge­nees­kun­de

Die me­die­se wê­reld het oor die ja­re som­mer baie ver­be­ter! Leer hier hoe die ge­nees­kun­de ont­wik­kel het.

Kuier - - INHOUND - Deur S­hir­mo­ney R­ho­de

ver­beel jou, jy’t ’n pyn­li­ke hoof­pyn, maar in plaas daar­van dat die dok­ter vir jou ’n pyn­pil voor­skryf, boor hy ’n gat in jou ske­del! Glo dit of nie, maar dit was die werk­lik­heid vir men­se wat in 8000 v.C. ge­le­we het. Daar was toe deur toor­dok­ters ge­glo dat men­se met hoof­py­ne dui­wels in hul kop­pe het.

Dees­dae is din­ge eg­ter mak­li­ker met ons toe­gang tot mo­der­ne me­di­sy­ne, hos­pi­ta­le, al­ge­he­le pyn­ver­do­wing, or­gaan­oor­plan­tings, la­ser-chi­rur­gie en DNS-teg­no­lo­gie.

Kom ons kyk na die reis van ge­nees­kun­de oor die ja­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.