SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE - PHOEBE VAN DER WALT, GAUTENG

Kui­er is vir my dié bes­te tyd­skrif! Al wat ons in an­der tyd­skrif­te lees, is skan­des van ce­lebs en wat hul­le ver­keerd doen! In Kui­er lees ons van men­se se wa­re er­va­rings wat die lewe met moed en ge­loof te­ge­moet­gaan, on­ge­ag hul strui­kel­blok­ke. Dis mos die din­ge wat ons wil hoor. Daar is ge­noeg ne­ga­ti­wi­teit om ons. Kui­er bring die po­si­tie­we na ons. Baie dan­kie vir heer­li­ke in­te­res­san­te, op­bou­en­de lees­stof! Doen so voort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.