Wen­ke wat werk

Hier is raad vir win­ter­han­de en -voe­te, ar­tri­tis, las­ti­ge mol­le en wen­ke met aar­tap­pels.

Kuier - - WENKE - AANGEBIED DEUR

Vul jou stryk­ys­ter met ’n meng­sel van Omo Li­quid en wa­ter. S­toom­stryk om kas­reuk uit je­an te kry. F. CYSTER, KRAAI­FON­TEIN Wend o­lyf­o­lie aan droë ha­re, draai jou ha­re met ’n ge­stoom­de hand­doek toe. Los aan vir ’n half­uur en was uit met jou nor­ma­le sjam­poe. FREDELINE CAROLUS, WOR­CES­TER

Ge­bruik rooi­bos­tee en a­syn vir j ou­hout­meu­bels. Neem rooi­bos tee­sak­kie sen meng in kook­wa­ter. Meng ook a­syn en wa­ter a­part. Dan eer­stens, neem ’n sag­te lap en was die hout met a­syn­wa­ter. Droog af en vryf die rooi­bos­tee aan hout. Laat ’n bie­tjie droog word en po­leer tot dit blink. VERONICA, KAAPSTAD As jy ’n ba­ba het wat nou be­gin groen­te eet: S­toom ’n ge­skil­de but­ter­nut, vyf wor­tels in rin­ge ge­sny en ’n soet pa­tat saam tot sag. Mash al­les en sit dit in ice cu­be trays. Haal twee tot drie uit op ’n slag. Dit spaar mam­mies wat werk, baie tyd. En soos ba­ba gro­ter word, kan jy dit in klein bak­kies v­ries. Dit maak ge­noeg vir ’n week, vir twee e­tes ’n dag. JANINE SCHEEPERS, WYNBERG S­koe­ne is so duur, ek het die vol­gen­de ge­doen met my san­da­le se vel­cro wat nie meer plak nie: Sit ban­de op die reg­te plek. Vat ’n els en maak gaat­jies reg­deur al twee ban­de. Werk dit dan vas. As jy nie ’n els het nie, maak een van ’n dun skroe­we­draai­er. Laat die punt skerp­maak. MARIE VAN DEVENTER, EMPANGENI Vir ar­tri­tis, gooi kook­wa­ter op fyn­ge­kap­te groen gem­mer. D­rink kel­kie saans. REGINA ADENDORFF, S­TRAND As jy by die werk ag­ter­kom jou s­koe­ne kort po­li­toer, kan jy bie­tjie han­de­room en toi­let­pa­pier ge­bruik. Dit werk reg­tig! SALOME KOOPMAN, KUILSRIVIER As jou ys­kas op­pak op ’n on­ge­leë tyd, sit ’n paar 2 li­ter bot­tels met ge­vries­de wa­ter in ys­kas. Dit werk per­fek om die ys­kas ty­de­lik koud te hou. Ver­vang wan­neer no­dig. HENDRIKA LOFF, PLETTENBERGBAAI Vloer­po­li­toer is i­de­aal om verf­be­smeer­de han­de skoon te maak as jou ter­pen­tyn op is. ELIZE VAN DER WESTHUIZEN, AMANZIMTOTI As jou vin­gers langs die kan­te by die na­els seer is, kan jy na­el­lak aan­smeer. Dit help. M. ENGELBRECHT, DELFT As jy ont­slae wil raak van mol­le in jou tuin, gooi mot­bal­le­tjies in die gat. LETTIE SCHUTTE, DE­SPA­TCH My reun word paar­tyd ver­skeur deur an­der hon­de. Ek gooi kook­o­lie op tot­dat wond ge­sond is. Werk soos ’n bom. JOSEPHINE SNYMAN, KEIMOES Wenk vir win­ter­han­de en -voe­te: Meng een klein cam­p­hor cre­am-blik­kie (die wit een) met 5 Grand­pa-poei­ers. S­meer dit 3 keer ’n dag aan jou han­de en voe­te. KOEWA ADAMS, WOR­CES­TER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.