Ant­woor­de ge­gee

Kuier - - WENKE -

Wan­neer jy keel­seer het, gor­rel met Lis­te­ri­ne-mond­spoel, die cle­ar mint of e­ni­ge geur. Ná twee of drie keer se gor­rel, is jy ont­slae van die seer keel. EUNICE BLENNIES, BARKLY-WES Vir ’n kook­o­lie-kol ge­bruik die vol­gen­de: Maak die rok nat met koue wa­ter en s­meer die kol met wit ge­sig­seep. Wag tot die seep in­trek en was die rok uit. YOLANDA JACOBS, ATLANTIS Vir o­lie­kol op kle­ding­stuk: S­pan oor ’n skot­tel en s­meer Han­dy An­dy op kol. Gooi kook­wa­ter op die kol en was soos ge­woon­lik. ANNA COUSINS, RANDBURG Blaas­in­fek­sies: Ge­bruik bru­in­dul­sies in bie­tjie wa­ter of haar­le­men­sis op ’n bie­tjie sui­ker. Dit werk! ANNETJIE VAN DER WESTHUIZEN, NIGEL Jy kan jou ys­kas var­ser laat ruik deur twee tee­le­pels koek­so­da in ’n bak­kie te gooi en dit in jou ys­kas te plaas. Ge­niet die var­ser ys­kas! JOHANNA, KUILSRIVIER Vir krap­pe­ri­ge keel: Ge­bruik een tee­le­pel vis­o­lie en voeg twee drup­pels wit of bruin a­syn by en sluk. Dit help. Ge­bruik elke twee­de dag in­dien no­dig ANGELIQUE BEN­JA­MIN, BELHAR Vir kee­lin­fek­sie, ras­per ’n knof­fel­hui­sie of twee en voeg ’n klein bie­tjie melk by. D­rink dit sta­dig dat dit bie­tjie af in die keel brand. En vir blaas­in­fek­sie moet jy bru­in­dul­sies of bal­sem ko­pi­va d­rink, of ’n mes­punt koek­so­da in hal­we kop­pie wa­ter. SHARON COLLINS, KIM­BER­LEY Kook melk so­dra dit ge­koop is. Dit sal lan­ger hou. EVA HEYNS, BELHAR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.