HOEN­DER-SOSATIEBROODJIES

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6

BESTANDDELE

750 g hoen­der­bor­sies

Vir die ma­ri­na­de

½ kop­pie o­lie ¼ kop­pie wit a­syn ¼ kop­pie suur­le­moen­sap 2 eet­le­pels vars, ge­kap­te pie­ter­sie­lie 2 eet­le­pels vars, ge­kap­te ba­si­lie­kruid 1 eet­le­pel vars, ge­kap­te mint­blaar­tjies 2 tee­le­pels droë o­ri­ga­num 3 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus en fyn­ge­kap Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak

Vir die sa­me­stel­ling

6 bam­boes­stok­kies, vir min­stens ’n uur of ver­kies­lik oor­nag, in wa­ter ge­week 6 wors­brood­jie- of ci­a­ba­ta-rol­le­tjies, oop­ge­sny en met bot­ter ge­smeer Blaar­slaai van jou keu­se 2 – 3 gro­te­ri­ge ta­ma­ties, in sky­we ge­sny 1 groot rooi ui, in dun rin­ge ge­sny

METODE

Sny die hoen­der­bor­sies in ewe groot blok­kies. Meng al die bestanddele vir die ma­ri­na­de en plaas die hoen­der­blok­kies daar­in. Laat staan vir min­stens 30 mi­nu­te. Ryg die blok­kies op die stok­kies en braai oor ma­ti­ge ko­le tot mooi deur­gaar. Rang­skik die blaar­slaai, ta­ma­tie­sky­we en ui­e­rin­ge op elke rol­le­tjie en plaas ’n vleis­stok­kie op elk­een.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.