DUIDELIKE Denim

Kuier - - MODE -

Een ding van denim: Dit bly in, maar vir hier­die somer moet dit de­tail hê. So raak kre­a­tief en wys lin­te, bor­duur­werk en blin­kers of ’n paar skeu­re op stra­te­gie­se plek­ke om uit te staan.

1. De­nim­hemp met blom, R450, Wool­wort­hs. 2. Kop­band, R25,99, MRP. 3. De­nim­kort­broek, R99,99, MRP. 4. S­kin­ny je­ans met kant­de­tail, R199,99, MRP. 5. De­nim­kort­broek, R379, Wool­wort­hs. 6. Inglip­skoe­ne, R399, S­pree.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.