Vroeë ge­nees­he­re

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

In Me­so­po­ta­mië was daar drie soor­te dok­ters: chi­rur­ge, krui­e­dok­ters en dui­wel­be­sweer­ders.

In ou E­gip­te het pries­ter-ge­nees­he­re die be­lang­rik­heid van ’n ge­ba­lan­seer­de di­eet en ’n skoon lig­gaam be­sef. Hul­le het ge­weet hoe om ge­breek­te be­ne te spalk, se­ke­re oog­pro­ble­me te be­han­del, bloe­ding te stop en ’n pa­si­ënt se pols­slag te meet.

Baie van die ken­nis wat in Me­so­po­ta­mië en E­gip­te op­ge­doen is, is na die vroeë G­riek­se ge­nees­he­re oor­ge­dra.

Het jy ge­weet?

’n Be­roem­de ge­nees­heer ge­naamd Aes­cu­la­pi­us het so­veel pa­si­ën­te ge­had dat die men­se van hom ’n god ge­maak het toe hy sterf en ver­skeie tem­pels ter ere van hom ge­bou het.

Sie­kes sou in hier­die“tem­pel-hos­pi­ta­le”gaan slaap en die vol­gen­de og­gend op­staan, vol ge­loof dat hul­le ge­nees is. Aes­cu­la­pi­us het glo ’n stok vas­ge­hou waar­om ’n slang ge­draai is – en daar was ge­glo dat hier­die stok ge­ne­sen­de krag­te be­vat. Dít is waar die be­ken­de me­die­se sim­bool van die staf-en-slang van­daan kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.