Kuier

Hippokrate­s (460 – 370 v.C.)

-

Die beroemde Griekse dokter, chirurg en kunstenaar wat die“Vader van die Geneeskund­e”genoem word – het sy pasiënte aangeraai om te rus, sinvol te eet en hul gesondheid op te pas. Hippokrate­s en sy volgelinge het baie boeke geskryf oor hul waarneming­s van siektes en hoe dokters behoort op te tree. Wanneer dokters vandag klaar studeer het, lê hulle die Eed van Hippokrate­s af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa