Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Wat­ter land het die twee­de mees­te men­se in die wê­reld?

2. Wat­ter dier se tan­de is op Suid-A­fri­ka se lands­wa­pen?

3. In wat­ter A­me­ri­kaan­se staat is die stad Hol­ly­wood?

4. Hoe­veel ver­skil­len­de de­le het ’n in­sek se lig­gaam?

5. Wat noem ons die sag­te, lae ge­luid wat kat­te maak as hul­le te­vre­de is?

6. Hoe­veel broers het prin- ses Anne van die Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk?

7. Wat­ter spier in die mens se lig­gaam is vol klein pa­pil­le?

8. Wat word die ge­wrig tus­sen jou hand en jou voor­arm ge­noem?

9. Wat is die naam van Ba­rack O­ba­ma se oud­ste dog­ter?

10. Hoe­veel rye blok­kies is daar op ’n skaak­bord?

11. Vol­tooi die spreek­woord: “Een swa­el­tjie maak nie ’n _____ nie”.

12. In wat­ter se­pie is Ag­gie Ng­we­nya en Vin­ce Mein­tjies twee (ver­lief­de) ka­rak­ters?

13. Wat­ter pla­neet in ons son­ne­stel­sel het twee ma­ne?

14. Wat­ter Afrikaanse san­ge­res is ge­bo­re as Son­ja Nel?

15. In wat­ter pro­vin­sie is die T­hee­wa­ters­kloof­dam?

14

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.