Die bob

Kuier - - Hare -

Die bob is ’n baie klas­sie­ke en veel­sy­di­ge haar­styl wat heel­tyd rein­vent word om dit nu­we le­we te gee.Vir hier­die seisoen is die a­sym­me­tri­cal bob die snit om te kies. Dis ’n kap­sel wat ver­kies­lik teen ’n skerp hoek na voor loop. Dit word ge­woon­lik ag­ter tot in jou nek of op skou­er­leng­te ge­knip en dan af­ge­rond met lang pun­te na voor. Vir ’n meer fun­ky look kan jy die een kant baie kor­ter sny.

Ta­ra­ji P. Henson, be­kend vir haar rol as Cook­ie in die TV-reeks Em­pi­re, wys hoe dit ge­doen word. Die styl pas goed by vroue met ’n hart­vor­mi­ge ge­sig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.