INGEKLEUR

Kuier - - Front page -

Die ge­heim van die nuut­ste kleur-trends is al­les op­ge­sluit in die ma­nier waar­op jy meng, sê die ken­ners. Daar is niks meer van net met een kleur dye nie. Dis ’n paar kleu­re op ’n slag en dit moet stra­te­gies ge­meng word om die reg­te look rég te kry. Dit het al­les be­gin met “om­bré” en “bron­de” wat blond en bruin van don­ker na lig by die pun­te is. Nou praat die sti­lis­te van “ba­la­ya­ge” en dis ’n meer sub­tie­le weer­ga­we van die ge­meng­de kleu­re. Dit het ook don­ker roots en lig­ter pun­te, maar met ba­la­ya­ge kan dit met meer kleu­re ge­doen word en die blend moet soom­loos en sub­tiel wees. Let wel: Dis be­slis ’n job vir ’n pro­fes­si­o­nal. Kyk hoe na­tuur­lik lyk Ri­han­na se bruin, blond en au­burn ge­meng.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.