V­leg­sels

Kuier - - Hare -

Dié styl gaan jou dalk laat voel as­of jy te­rug is in die skool­ban­ke, maar dank­sy ce­lebs soos Khloe Kar­dashi­an is dit nou hoog­mo­de om jou ha­re in twee rye v­leg­sels met ’n mid­del­paad­jie te dra! En dit werk vir el­ke ge­leent­heid. Jy kan dit gym toe dra of selfs vir ’n aand­jie uit. En dis glad nie so moei­lik om die vleg­kuns te be­mees­ter nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.