Na­tuur­lik

Kuier - - Hare -

“Going back to your roots” is beslis een van die jaar se groot­ste trends en een van die mak­lik­ste ma­nie­re om jou ha­re hier­die so­mer te dra. Dis vars en na­tuur­lik, min moei­te en gee jou ha­re kans om te her­stel van die ska­de van te veel hit­te en che­mie­se pro­ses­se. Lizette Booys van Eersterivier sê haar ha­re is so­veel ge­son­der en mak­li­ker om te han­teer se­dert sy na­tuur­lik ge­gaan het. Ook niks meer swi­r­l­kou­se vir haar nie! Sy kan dees­dae net wash en go.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.