Mooi ge­vleg

Kuier - - Hare -

V­leg­sels is steeds in! Dis al­tyd ’n prag­ti­ge haar­styl en i­de­aal om jou ha­re uit jou ge­sig te hou. Hier is twee vin­ni­ge ma­nie­re om jou ha­re te vleg. Dis so mak­lik soos 1, 2, 3!

STAP 1: Ver­deel jou ha­re in t­wee de­le. STAP 2: Vat 3 stuk­ke ha­re by jou voor­kop vas en vleg na ag­ter. STAP 3: Lang ha­re kan jy tot by die pun­te vleg en kort ha­re wat tot in jou nek is, kan jy met haar­knip­pies vas­steek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.