FA­CE­BOOK

Kuier - - Kuierhoekie -

Ver­brui­kers sal eers­daags kos op kre­diet by een van Suid-A­fri­ka se groot­ste kos­win­kel­groe­pe kan koop. Wat is jou o­pi­nie hier­oor?

Ek koop lie­wer my hoen­der­ma­gies cash as wat ek chops op die boe­kie koop. Ek is ook be­kend as die lay­buy qu­een. Min men­se weet jy kan by daai fan­cy kle­re­win­kels lay­buy. VERLORESTAD MEERMIN

Glad nie ’n goeie i­dee nie! Kos op die ge­dul­di­ge boe­kie werk nie. Jy gaan nooit geld oor het vir jou­self nie – jy bly in die skuld. Ek het as kind ge­sien die groen­te­kar kom. Ma’s staan in ’n ry soos hul­le koop – groen­te op die boek, pie­sangs, ap­pels. S­ha­me sy moet klomp mon­de voed. En een keer ’n week kom die oom met sy vis­bak­kie – 5 bos­sies vis op die boek en som­mer ’n paar snoe­ke ook. En dan is daar die an­tie met die sweets en moe­nie praat van Ri­ve­ra nie – als op die boe­kie. Vry­dag­aan­de kom al­mal col­lect en daar gaan jou week se pay. Ek los dit vir die ou­men­se, nee jit­te – gaan ons nou weer 50 jaar te­rug? CHEROLYNE VAN HEER­DEN

Nee dan­kie . . . Ek’s op van skuld. Ek be­sit nie een kle­re-of meu­bel­win­kel re­ke­ning nie. Vir wat sal ek nou my­self in die af­grond in­help? JENNIFER GE­OR­GE

Hoe gaan hul­le dit be­heer? Gaan dit van toe­pas­sing wees op se­ke­re in­kom­ste­groe­pe of al­mal? Die men­se wat nor­maal­weg nie iets lek­kers kan be­kos­tig nie, gaan hul­self wil be­derf en moet dan suf­fer om daai re­ke­ning te be­taal en en en . . . MI­RI­AM WALTERS

In hier­die won­der­li­ke land wat ons in bly, hoe min­der skuld jy het hoe be­ter en as jy niks skuld het nie nog be­ter. Glad nie ’n goeie ding nie. LE­NA DE WAAL

Ai, dan shop jy die eer­ste maand jou­self ban­krupt en wag vir 6 – 12 maan­de om dit af te be­taal. Wat eet jy vir die res van die tyd? Ek hoop men­se sal oop­kop wees. Ons hou nou al nie kop bo wa­ter nie. Eish. YOLANDA JOSEPH

En só sal die mens­dom sla­we van skuld bly. Ek plant lie­wer el­ke hoe­kie van my y­ard vol en eet lek­ker bla­re. CHERYL-DENE DEYSEL

Klink vir my am­per soos Buy-Aid. Dit red jou op tye en mens staar jou blind aan die bo­nus­ge­deel­te, maar jy eet dié maand vol­gen­de maand se pay! De­fi­ni­tief nie ’n goeie plan nie. CECILLE SCHEEPERS

Jy sal op-skuld-e­ters kry en die win­kel sal suk­kel om sy geld te kry. Nooit sal ek dit aan my­self doen nie. Ek het al ’n paar calls ge­kry, lyk of hul­le jou wil for­seer om aan te sluit. Ek het am­per my­self ver­loor. JANETTA BRANDT Dink jy jon­ger men­se en mans moet op­staan vir vroue in bus­se, trei­ne, ens. wan­neer daar nie ge­noeg sit­plek­ke is nie?

Hier is ’n kwes­sie van hoe jy groot­ge­maak is, want baie men­se sal ver­skil. Ek’s groot­ge­maak om op te staan vir ouer men­se en selfs men­se wat ’n ge­brek het of siek en be­seer is, maar van­dag se men­se word an­ders groot­ge­maak. Baie voel hul­le het be­taal soos jy be­taal het en an­der gee net nie ’n flen­ter om nie. Mo­ra­li­teit, be­gin­sels en re­spek is lank­al by die deur uit en dis die t­rend wat die jeug van van­dag volg. Maar al hier­die din­ge be­gin by die huis. E­LI­ZA­BETH MAROEN MCNEIL

Ek glo mans moet op­staan en jon­ger men­se moet op­staan vir ouer men­se. Ek sal eg­ter nooit vir ’n kind be­taal en hul­le laat op­staan in ’n vol taxi of bus vir ’n ouer per­soon nie. Die ver­voer­men­se moet leer dat vol vól is. SHARON BECORNIE

Ek word een van die dae 50 en ek staan nou nog op vir ouer men­se en ver­wag­ten­de vroue. My e­nig­ste re­de vir dit doen, is om­dat ek so groot­ge­maak is. Ek het ook vir

my kaart­jie be­taal vir die bus of die trein, maar glo my, dit pla my net te veel as ’n ouer mens staan. Dis maar hoe ek groot­ge­maak was. LIZETTE DE WAAL

Nee. As ons vroue ge­ly­ke be­han­de­ling wil hê, kan ons ook maar staan. Al­mal wat be­taal vir ’n sit­plek het die reg om te sit. Ou­men­se, swan­ger vroue en men­se met ge­brek­ke is ’n an­der saak. E­ni­ge ie­mand be­hoort vir hul­le plek te maak. Vroue ook. ANSIE VAN DER WALT

Ja, ja en ja, ek doen dit, en men­se kyk my soms snaaks aan. Dit gaan nie hier oor“ons het al­mal be­taal en ver­dien ’n sit­plek”nie, maar eer­der oor re­spek vir ouer of siek­li­ke men­se wat dit meer no­dig het as jy. Ons al­mal is nie die­self­de groot­ge­maak nie so dit sal al­tyd ’n kwes­sie bly. SHAZZ ISAACS BE­ZUI­DEN­HOUT

Ab­so­lu­te­ly. C­hi­val­ry ain’t de­ad . . . nie in my boe­ke nie, in elk ge­val. Dis mos mooi, kind­ness kos jou niks. Dit leer jou kind re­spek en em­pa­tie en dit sal hul­le baat om dit klein-klein aan te leer. Ek is am­per 50 en sal e­ni­ge tyd my sit­plek vir ’n ma met ’n kind of ’n ou­mens aan­bied. Rand­om acts of kind­ness. JUDY GOVENDER

Al­leen­lik as dit ’n be­jaar­de, siek of ge­strem­de mens is. Dis mens­lik­heid. Moet as­se­blief tog nie vir my op­staan net om­dat ek ’n vrou is nie. Dit be­te­ken ’n man dink jy is swak­ker as hy en is nie in staat om op jou eie be­ne te staan nie. LENIE S­TAN­DER

Ek doen dit steeds. Dit is goeie e­ti­ket en hoe ek deur my ou­ers ge­leer was. In my buurt as ek ’n ouer mens sien wat suk­kel om te stap, bied ek aan om hul­le huis toe te ry. As hul­le ’n sak­kie of twee dra, help ek hul­le. Ons gaan al­mal oud word. T­HE­RE­SA NEETHLING DEMNICK

Ek glo dis net reg. Ek het nou so paar we­ke ge­le­de op­ge­staan vir ’n be­jaar­de. Die bus was baie vol en die mans hou hul­le net in­ge­dag­te . . . Toe staan ek maar op. Kon my ma ge­wees het. ROSLIN PIZER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.