Hal­lo my Kui­er- men­se,

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek het in ’n huis groot­ge­word waar daar nie baie geld was nie, maar daar was wel baie boe­ke en el­ke dag ’n koe­rant.

Ons ska­kel­huis was ook in die soort straat waar die an­ties al­mal se be­sig­heid ge­ken het en die‘reg­te’nuus eint­lik per mond oor­ge­dra is. Ek het dus let­ter­lik om­ring deur sto­ries groot­ge­word. En hier werk ek van­dag, by die plek met die bes­te sto­ries!

Ek hou ook reg­tig van al­ler­han­de sto­ries. Die le­wens­dra­mas wat my tel­kens in tra­ne het, maar ook daar­aan her­in­ner hoe dik­wels ons ge­se­ënd is om t­wee­de kan­se in die le­we te kry. En daar is mos niks soos ’n in­spi­ra­sie­sto­rie om te wys al­les is moont­lik nie, maak nie saak uit wat­ter om­stan­dig­he­de, huis of straat jy kom nie. Dan is daar daai sto­ries wat jou lek­ker laat lag en ver­geet van al die swaar­kry. Hul­le is die bes­te!

Maar in hier­die uit­ga­we moes ek gaan stil­staan by die ar­ti­kel oor skin­der­sto­ries (blad­sy 50). Dis nou reg­tig nie ’n lek­ker be­sig­heid nie, want ek kon ook nie maak as­of ek nie weet waar­oor hul­le praat nie. Dis al­les so on­skul­dig en iets waar­aan baie van ons deel­neem son­der om werk­lik aan die ge­vol­ge vir die on­der­werp van die sto­rie te dink, maar na de­se dink ek nie ek sal meer on­skul­dig kan pleit nie.

Maar daar is nog baie lek­ker sto­ries in hier­die uit­ga­we, so ge­niet dit!

Tot vol­gen­de week,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.