Ant­woor­de ge­gee

Kuier - - Kuierhoekie -

Om rooi­bos­tee­vlek­ke te ver­wy­der kan jy ’n baie sterk Sun­lig­ht­seep-en-wa­ter­meng­sel maak. Roer goed so­dat daar om­trent net skuim oor­bly. Vryf nou die skuim op die vlek en los vir ’n ruk­kie. Was soos nor­maal.

B­REN­DA BOOYSEN, SCOTTSDENE

As jy ai­r­con het, draai dit op sterk. Dit sal jou kar se ven­sters“ont­wa­sem”. Jy kan die koue of warm lug ge­bruik – al­twee werk ewe goed. An­ders kan jy jou ven­sters ’n bie­tjie oop­maak.

LIN­DA ARENDSE, S­PRING­BOK

Vir jou kar se ven­sters: Ska­kel die ver­war­mer in jou kar aan op 1 en draai dit sta­dig maar se­ker vin­ni­ger en war­mer. Dit laat die lug ge­lei­de­lik uit­droog en dan kan jy weer sien!

DALENA SKRIKER, UPINGTON

As my bad­ka­mer reg­tig erg stink en ek kan dit nie meer uit­hou nie en ek het nie tyd om iets daar­om­trent te doen nie, los ek som­mer net ’n bak­kie a­syn in die was­bak bo-op die toi­let­bak. Dit trek al die u­rie­ne­reu­ke uit die ver­trek uit.

BABSIE VAN TON­DER, NELSPRUIT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.