IS JY BE­SIG OM UIT TE BRAND?

Kuier - - Werkplek -

Voel jy heel­tyd moeg en son­der e­ner­gie, lus vir niks?

Het jy baie ne­ga­tie­we ge­dag­tes oor jou werk?

Is jy baie kort van draad en mak­lik ge­ïr­ri­teerd met jou werks­men­se?

Voel jy of men­se by die werk jou nie waar­deer of re­spek­teer nie?

Voel dit as­of jy nie jou werk goed ge­noeg doen nie?

Is jy on­der ge­wel­di­ge span­ning by die werk?

Voel jy on­ver­vuld en ge­frus­treerd by die werk?

Is jy oor­wel­dig deur jou werk­la­ding?

Verlang jy al na die na­week aan die be­gin van die week?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.