BRAAI-GROENTEPAKKIES

(Ge­noeg vir 4 – 6)

Kuier - - Hoofkos -

BE­STAND­DE­LE

2 rooi uie, grof­ge­kap 1 me­di­um ei­er­vrug, in blok­ke ge­sny 1 rooi en 1 geel soet­ris­sie in blok­kies ge­sny 4 murg­pam­poen­tjies in rin­ge ge­sny 1 kop­pie groen­bo­ne, in 4 cm leng­tes ge­sny (of hal­veer) 1 bol knof­fel, in breed­te hal­veer en op­ge­breek 10 jong­mie­lies 4 eet­le­pels o­lyf­o­lie ’n Paar tak­kies tie­mie ’n Groot knip sout Vars­ge­maal­de swart­pe­per 2 eet­le­pels bal­se­miek­a­syn

ME­TO­DE:

Plaas al die be­stand­de­le saam in ’n groot bak en meng lig­gies deur met jou vin­gers. Plaas in ’n groot foe­lie­bak (of ’n paar klein­tjies), be­dek met foe­lie en roos­ter oor ma­ti­ge ko­le vir 30 mi­nu­te. Be­dien warm met braai­vleis. Die ti­pe groen­te wat jy ge­bruik, is na ge­lang van smaak. Die groen­te wat in hier­die re­sep ge­bruik word, is slegs ’n rig­lyn. Onthou om die gaar­maak­tyd aan te pas, af­han­gend van die ti­pe groen­te wat jy ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.