HOE OM WA­TER TUIS TE SUI­WER

Kuier - - Jou Kind En Skool -

Wat kan jy doen as jy nie ’n wa­ter­sui­we­rings­een­heid het om wa­ter te sui­wer nie? Hier is ’n ma­nier hoe jy jou wa­ter vei­lig kan maak om te drink: Stap 1: Kook dit. Om wa­ter te kook, maak al­le kie­me in die wa­ter dood. Stap 2: Laat dit af­koel. Stap 3: Gooi die wa­ter in ’n hou­er wat kan toe­maak so­dat niks daar­in val en dit be­smet nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.