Wees só ha­re­wys

Kuier - - Hare -

vel- en haar­kleur

Baie bleek men­se moet don­ker­der haar­kleu­re rond­om die ge­sig kies, by­voor­beeld char­co­al blen­ding na grys of bruin, of don­ker­blond blen­ding na blond/lig­te blond. Pien­ke­ri­ge ge­laats­kleu­re moet meer war­mer kleu­re kies met min­der rooi en pers. Men­se met war­mer ge­laats­kleu­re het ’n keu­se. So ja, daar is ’n kleur vir al­mal! Bring net die bes­te in jou­self uit.

wa­ter en chloor

As jy jou ha­re met skoon wa­ter nat­maak, ab­sor­beer jou ha­re die wa­ter en laat min spa­sie oor vir e­nig­iets an­ders om ge­ab­sor­beer te word. Droog jou ha­re af met ’n hand­doek en smeer aan ’n goeie le­a­ve-in con­di­ti­o­ner, o­lie-ge­ba­seer­de hy­dra­tors of se­rums met UV-fil­ters en -be­sker­ming. Spoel of sjam­poe al­tyd jou ha­re na­dat jy ge­swem het en maak dit droog. Laat dit ver­kies­lik na­tuur­lik droog word.

STAP 1: Gooi jou ha­re voor­oor en vat drie stuk­ke on­der teen jou nek soos wat jy ge­woon­lik sal vleg. STAP 2: Vleg na bo tot in die helf­te van jou kop. STAP 3: Maak ’n bol­la van die vleg­sel en los ha­re op jou kop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.