son­lig ver­dof jou kleur

Kuier - - Hare -

Be­skerm jou ha­re teen die son­stra­le deur dit vas te maak (só word min­der ha­re aan die son bloot­ge­stel) of ’n ou­li­ke en fashi­o­na­ble son­hoed (R189, Mi­la­dys) te dra. ’n An­der bril­jan­te ma­nier om goed na jou kleur te kyk, is om ’n sproei te ge­bruik wat jou ha­re teen die son be­skerm en ter­self­der­tyd ook hi­dreer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.