LINGUINI MET MOSSELS EN SUURLEMOENROOMSOUS

Kuier - - Hoofkos -

Ge­noeg vir 4 – 6 BESTANDDELE

250 g rou linguini 2 kop­pies wit of swart­mos­sels (in half­skulp) 3 eet­le­pels ge­sou­te bot­ter 1 tee­le­pel ge­kap­te knof­fel 2 kop­pies room Sap en ge­ras­per­de skil van ½ suurlemoen Vars­ge­maal­de swart­pe­per Sout na smaak Ge­kap­te pie­ter­sie­lie vir gar­ne­ring

METODE

Kook die pas­ta in sout­wa­ter tot sag, maar ferm (al den­te). D­rei­neer die pas­ta. S­melt die bot­ter in die­self­de pot waar­in die pas­ta ge­kook het. Voeg die knof­fel en mossels by en braai lig­gies. Roer die pas­ta, room, suur­le­moen­sap en suur­le­moen­skil by. Geur met sout en pe­per na smaak. Gar­neer met ge­kap­te pie­ter­sie­lie en be­dien da­de­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.