GE­ROOS­TER­DE VINKELTERT MET KAASKORS

Kuier - - HOOFKOS -

Le­wer 1 ron­de tert BE­STAND­DE­LE 1 kop­pie koek­meel 100 g ys­koue bot­ter ½ kop­pie ge­ras­per­de ched­dar­kaas ’n Knip­pie sout 2 – 3 eet­le­pels ys­wa­ter ½ tot ¾ bol vin­kel (fen­nel), in sky­we ge­sny 4 ei­ers ½ kop­pie room 2 eet­le­pels room­kaas 1 tee­le­pel sout Vars­ge­maal­de swart­pe­per METODE Plaas die koek­meel, ched­dar­kaas, ’n knip­pie sout en bot­ter in voed­sel­ver­wer­ker. Pols lig­gies tot dit soos brood­krum­mels lyk. Voeg die wa­ter by en pols tot die deeg by­me­kaar kom. Rol in ’n bal, draai toe in kleef­plas­tiek en laat rus vir ’n half­uur in die ys­kas. Rol die deeg uit op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak. Voer ’n ge­smeer­de qui­che-tert­pan met die deeg. Bak die kors blind (gooi rou bo­ne/rys in die kors en bak) by 190°C vir 10 mi­nu­te en haal uit die oond (ver­wy­der dan bo­ne/rys). K­lits die ei­ers, room, room­kaas, 1 tee­le­pel sout en pe­per saam. Pak die vin­kel­sky­we in die tert­kors en voeg die ei­er­meng­sel daar­by. Bak by 190°C vir om­trent ’n half­uur of tot­dat die vul­sel ge­stol is. Laat koel ef­fens af en be­dien lou­warm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.