HEER­LI­KE KOEKPOEDING

Kuier - - HOOFKOS -

Genoeg vir 8 BE­STAND­DE­LE 1½ kop­pies koek­meel 1 tee­le­pel bak­poei­er ½ tee­le­pel sout 113 g (½ kop­pie) bot­ter, ge­smelt en af­ge­koel 5 ei­ers 1 kop­pie sui­ker 1 tee­le­pel va­niel­je-ek­strak 1 kop­pie melk METODE 1 kop­pie Tant San­nie se Melk­tert 1 blik­kie I­de­al-melk Vir die gar­ne­ring 1 kop­pie room 1 eet­le­pel Tant San­nie se Melk­tert 2 Crun­chie-sjo­ko­la­des, rof­weg ge­kap Sif die koek­meel, bak­poei­er en sout saam in ’n gro­te­ri­ge meng­bak. Ge­bruik ’n e­lek­trie­se klit­ser en k­lits die ei­ers en sui­ker ongeveer 4 mi­nu­te lank saam in ’n an­der meng­bak tot lig en ro­me­rig. K­lits die va­niel­je-ek­strak by en voeg die meel­meng­sel ge­lei­de­lik by ter­wyl die klit­ser op lae spoed loop. Vou die ge­smel­te bot­ter in die meng­sel in en skep die meng­sel in ’n ge­smeer­de oond­vas­te bak. Bak in ’n voor­ver­hit­te oond van 180ºC vir ongeveer 30 – 35 mi­nu­te. Meng Tant San­nie se Melk­tert met die I­de­al-melk en ge­wo­ne melk, prik die poe­ding met ’n vurk en giet die meng­sel booor. Laat staan vir ’n ruk­kie so­dat al die vloei­stof kan ab­sor­beer. K­lits die room en wan­neer dit sag­te pun­te vorm, k­lits die eet­le­pel van Tant San­nie se Melk­tert by. Be­dien sky­we van die poe­ding met die ge­klits­te room en die op­ge­kap­te Crun­chie bo-oor ge­sprin­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.