Hoe­kom is voe­te kie­lie­rig?

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Saam met jou on­der­arms, is jou voe­te twee van die kie­lie­rig­ste plek­ke op jou lig­gaam. We­ten­skap­li­kes sê dié a­re­as van jou lig­gaam wat die kie­lie­rig­ste is, is ge­woon­lik ook die sen­si­tief­ste. Hul­le skat dat daar by­na 8 000 se­nu­wees in jou voet ge­leë is. Jou voet se se­nu­wees be­vat ook pyn­re­sep­to­re en as die voe­te ge­kie­lie word, be­ïn­vloed dit die re­sep­to­re, wat lei tot gro­ter sen­si­ti­wi­teit. Dit kan ook ver­dui­de­lik waar­om som­mi­ge men­se nie daar­van hou as hul­le voe­te ge­kie­lie word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.