SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Ek het die ar­ti­kel ( Fa­ke koop is duur koop, 18 Ok­to­ber 2017) ge­lees. Ek stem vol­ko­me saam dat dit ’n ri­si­ko is om die pro­duk­te te koop. Ons het ook al ’n in­si­dent ge­had met een van die C­hi­ne­se win­kels met ’n“goed­koop pro­duk”, wat ons by hul­le ge­koop het. Ek per­soon­lik voel na­dat daar so­veel on­der­soek in­ge­stel is en met men­se se on­der­vin­dings met sul­ke ti­pe win­kels en pro­duk­te, is die bal in die re­ge­ring se hand om iets dras­ties te doen rond­om win­kels wat on­wet­ti­ge wins­te maak. A­NO­NIEM

Ek sê al­tyd as jy persoonlike sto­ries van e­ni­ge per­soon aan­luis­ter of oor­ver­tel, of dit nou die waar­heid is of nie, bly dit skin­der ( Het djy ge­hoo?, 18 Ok­to­ber 2017). Ie­mand wat loop en skin­der, lap ge­hei­me uit. Bly weg van ie­mand wat baie praat. ROMA BAI­LEY, MACASSAR

Die Mat­thews-ge­sin ( Har­tjie vol dap­per

heid, 18 Ok­to­ber 2017) se ge­loof het hul­le deur­ge­dra. My tra­ne het som­mer ge­loop. Bra­ve little he­art, jy gee ons hoop dat won­der­wer­ke steeds ge­beur. A­NO­NIEM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.