FA­CE­BOOK

Hoe drink jy jou kof­fie?

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek sit my wys­vin­ger deur die oor van die kop­pie, lig dan die kop­pie, bring die kop­pie sta­dig na my mond, pout die lip­pe so ef­fens, in pre­pa­ra­ti­on vir daai meet­ing, ge­bruik wys­vin­ger, met hulp van die an­der 4 lid­ma­te, om kop­pie s­lig­ht­ly te s­lant. Oooe, die a­ro­ma s­lat djo, daai ge­pou­te lip­pe se­pa­ra­te en sie­daar . . . My kof­fie word ge­drink. IMELDA, ATLANTIS

Ek spot al­tyd by die werk: I pre­fer my cof­fee dark and strong . . . The way I li­ke my man! SUSAN MORKEL, LOERIESFONTEIN

In ’n mooi, klei­ne­ri­ge deur­sky­nen­de kop­pie, want ek wil sien wat daar bin­ne aan­gaan. Ek hou niks van daai swaar ge­kleur­de mugs waar­uit men­se drink nie. JENNIFER GE­OR­GE, UITENHAGE

Eet jy steeds warm kos soos ker­rie en bre­dies ge­du­ren­de die so­mer of ver­kies jy meest­al koue kos soos slaaie wan­neer dit te warm is?

Ja, eet warm kos in­nie so­mer. Dis“goed­ko­per“as koue vleis en slaaie. Dis vir my beur­sie ’n bie­tjie pri­cey. JEANNETTE GOOSEN, SPRINGS

Warm kos is vul­lend en e­ko­no­mies. Ek be­dien dit met koue kos of slaai vir die van die fa­mi­lie wat dit ver­kies. Bre­dies, pas­tas en an­der ge­kook­te kos is al­tyd ’n tref­fer in ons huis. ANNEEDA SACCO-PEKEUR, MONTAGU

In hier­die hit­te van­dag gaan ek ker­rie maak. Die lus is te erg! JOCELYN FORDRED, KYLEMORE

Eet iets lig soos hoen­der en slaai, tu­na­slaai, vrug­te met yog­hurt of toe­brood­jies. Te warm vir kook­kos. LISA BARNES, PRETORIA

Ver­kies koue kos­se of iets wat gou gaan. Dis te warm om lank voor die stoof te staan. SHALANE PRINS, PORT E­LI­ZA­BETH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.