Koe­rant­pa­pier

Kuier - - Wenke -

As ’n glas vol­gen­de keer breek, tel die groot stuk­ke eers op. Maak dan ’n stuk koe­rant­pa­pier nat en tel die klei­ner stuk­kies daar­mee op. GERWIN MITCHELL, SWARTLAND Week op­ge­from­mel­de koe­rant­pa­pier in a­syn en plaas dit in jou kom­buis­drom voor­dat jy die swart sak in­sit. Dit sal reu­ke ab­sor­beer en keer dat die sak vas­suig wan­neer jy dit uit­haal. FREDELINE CAROLUS, WORCESTER Druk op­ge­from­mel­de koe­rant­pa­pier in nat skoe­ne. Dit help op die wa­ter op te droog. MELINIE JACOBS, SWELLENDAM Rol dit in bal­le. Ek pak dit in my drie­poot-ys­ter­pot­te as ek klaar ge­kook en dit ge­was het. Dit keer roes, ver­al aan die kus. LIN­DA SCHEEPERS, WINDHOEK As ek be­sig is om te kook, gooi ek die skil­le van aar­tap­pels en uie daar­in so­dat die as­blik nie vol skil­le is wan­neer ek dit skoon­maak nie. LELANIE EIMAN, KIMBERLEY Be­drup dit met kers­was, laat koud word en druk dit in leë toi­letrol­le­tjies en jy het die bes­te fi­re­lig­h­ters. BOKKIE BRITS, PEARLY BE­ACH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.