spaar sÓ wa­ter

Die land gaan tans on­der ’n er­ge droog­te ge­buk en al­mal mÓét el­ke drup­pel wa­ter spaar waar hul­le kan.

Kuier - - Wenke -

Ge­bruik pa­pier­bor­de en -kop­pies dan sal jy baie min­der op­was, want jy ge­bruik 10 – 18 li­ter wa­ter om jou was­bak vol te maak el­ke keer wan­neer jy skot­tel­goed was. Baie men­se se mot­to is dees­dae:“If it’s y­el­low let it mel­low. If it’s bro­wn flush it do­wn”. Jy sal baie wa­ter be­spaar as jy eers spoel ná el­ke der­de ge­bruik. As jy ’n dop­pie pi­ne-ont­smet­tings­mid­del in die toi­let gooi, help dit om die reuk van

u­ri­ne weg te vat. Gooi wa­ter in ’n kop­pie wan­neer jy jou tan­de bor­sel, moe­nie die kraan laat loop ter­wyl jy bor­sel nie. Kop­pel ’n ek­stra stuk geut van jou dak tot in jou swem­bad so­dat re­ën­wa­ter reg­uit daar­in kan loop.

The droug­ht has us in hot wa­ter

Ge­bruik ’n kom­me­tjie of bad­jie om jou stort­wa­ter op te vang ter­wyl dit warm word. Jy kan 2 – 4 li­ter só spaar. Dié wa­ter kan in die tuin of vir die­re ge­bruik word. Maak e­ni­ge drup­pen­de kraan bin­ne en bui­te die huis reg so­dat geen wa­ter ge­mors word nie. Het jy ge­weet ’n drup­pen­de kraan kan tot 15 li­ter wa­ter per dag mors!

If it's y­el­low let it mel­low. If it's bro­wn flush it do­wn.

Ge­bruik ’n groot kom­me­tjie of vul­lis­drom om re­ën­wa­ter bui­te op te vang. Ge­bruik dan hier­die wa­ter om in jou toi­let te gooi wan­neer jy dit spoel. Jy ge­bruik el­ke keer 7 – 14 li­ter wa­ter wan­neer jy die toi­let spoel. Jy sal dus baie wa­ter be­spaar as jy ’n al­ter­na­tie­we wa­ter­bron vir spoel kan ge­bruik. Nog ’n wenk om wa­ter in die toi­let te spaar, is om ’n hal­we bak­steen in jou toi­let­bak te plaas voor­dat jy dit vol maak. So­doen­de kan jy am­per die helf­te van daar­die wa­ter be­spaar. Moe­nie die kra­ne heel­tyd laat loop ter­wyl jy stort nie. Draai dit toe na­dat jy nat is en ter­wyl jy was. Draai dit dan weer oop om jou­self af te spoel. Jy kan tot 10 li­ter per stort só spaar.

Don't le­a­ve it run­ning w­hi­le you're rin­sing

As jy jou was­goed­wa­ter van die ma­sjien in ’n em­mer laat uit­loop, kan jy 37 – 56 li­ter wa­ter op lo­ad spaar. Met daar­die wa­ter kan jy weer ven­sters was of jou tuin nat­maak. As jy ’n bad het, tap net ge­noeg wa­ter in en moe­nie die wa­ter laat uit­loop as jy klaar is nie. Ge­bruik dit vir die toi­let of om die huis se vloe­re te was. ’n Hand sa­ni­ti­zer met al­ko­hol werk net so goed soos wa­ter om jou han­de skoon te kry. “Maar as jy nie die toi­let flush ná ge­bruik nie, ver­hoog dit jou kan­se om ’n bak­te­ri­ë­le in­fek­sie te kry.” ABDUL CARIM, APTEKER STINK WA­TER Dit is be­lang­rik dat men­se nie grys­wa­ter vir lang tyd­per­ke pro­beer bê­re nie.“Men­se moet pro­beer om die wa­ter so gou moont­lik weer te ge­bruik. Dit moet nie vir lan­ger as ’n dag oor­staan nie, want dit is wan­neer dit erg be­gin stink. Jy kan wel hyd­ro­gen pe­rox­i­de by ’n swem­bad­win­kel koop om die wa­ter min­der te laat stink.” MIKE BEKINK, EIENAAR VAN GREY WA­TER SYSTEMS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.