Arms swaai en skou­ers rol

Kuier - - Kleuters -

Laat kleu­ters hul arms vo­ren­toe en ag­ter­toe swaai. En daar­na hul skou­ers vo­ren­toe en ag­ter­toe rol. Die oe­fe­ning help om die spie­re in die arms en nek op te warm en ver­hoed dat die nek be­seer word ty­dens oe­fe­ning. Dit help ook met hul pos­tuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.