Maak die­re of voor­wer­pe na

Kuier - - Kleuters -

Om die­re om voor­wer­pe na te boots help kleu­ters om by­na al hul spier­groe­pe te oe­fen. Dit sti­mu­leer ook hul kre­a­ti­wi­teit en leer hul­le hoe hul lig­ga­me as ’n‘in­stru­ment’te ge­bruik. Ver­der help dit om hul fyn en groot mo­to­rie­se vaar­dig­he­de te ver­be­ter as­ook om hul ba­lans­vaar­dig­he­de te slyp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.